PREVIOUS SEARCHES



11, Port Elizabeth 6055, South Africa
+27 41 363 6540
39 Marine Dr, Port Elizabeth 6001, South Africa
+27 83 576 5723

Related Reviews for "Doctors"

  • Livingstone Hospital
    Two years ago I had to watch my mother die in Livingstone Hospital, Port Elizabeth, with none of the staff really caring about her well being or taking care of her. It was a daily fight to get her drips to work, to ensure that she was cleaned after she wet or 'dirtied' herself (she was bed ridden and could do nothing for herself). She was also not fed and I had to try and get her to take in some form of nutrition daily, spending long hours at the hospital, fighting with nurses and doctors so that she could get the care that she needed. Now, my father is ill and unfortunately, as a result of not being to afford medical aid, he now too has had to return to Livingstone Hospital to see a doctor. Apologies for the next long bit, but is shows my families frustration. This is from my sister in-law (today): Ek vra asb vir julle gebede vir Pa Steven en vir Gary (my brother). Om nie n medies te he nie is vreeslik. Ek kan sien my man is op. Eindelik is ek netso moedeloos aan hierdie kant. Ek is regtig MOEG om vir n derde keer deur dieselfde drama van Livingstone Hospitaal te gaan. Dit is nou regtig n sirkus aan die kant. So is pa Steven nou al vir n geruime tyd glad nie lekker nie. Sy toestand gaan by die dag agteruit en lyk slegter. Gisteraand toe ek van die werk by die huis instap het Gary vir my gese ek moet asb na sy pa kom kyk by die granny flat. Gary moes werk vandag en is ook sy werks naweek so die probleem is wanneer moet ons hom nou by die hospital uitkry en hoe nou gemaak. My opinie se ek toe vir Gary is dat hy hom liewers moet in vat hy kan nie so in pyn leef nie dit is mos nie reg nie. Hy en Joanell vat hom toe in hospitaal toe. Die hele ding is hy raak so deurmekaar en is met tye glad nie by nie. Verder is sy voete so geswel met n pers kleur en neus potblou. Gary baie onsteld, want hy voel nou moet hy dieselfde deur gaan as met sy ma. Teen 10uur toe ek vir hulle bel om te hoor wat se die dokter moet ek verneem hy wag nog niemand het hom nog gesien nie. Tot my verbassing stop Gary hulle na 12uur by die huis terug. Sien toe Pa is nie by nie. Intussen het Gary net Joanell huis toe gebring, want die kind moet ook haar rus kry vir die universiteit. Gary moet rond skarrel om by die sy werk vandag af te vra. Ek het gedink hulle het toe vir sy Pa opgeneem in die hospitaal, maar nee Gary se hy sit toe nogsteeds en wag. Vanoggend was dit nie meer snaaks nie. 16 ure later het niemand hom nog gesien nie - hy sit NOGSTEEDS en wag!!!!!!!!! Hulle laat hom nie op n bed le nie, nee, hy moet die hele nag daar op daai harde banke sit. Dit is toe dat ek weer my werk een kant toe skuif en die hospital bel. Vra toe om met die superintendent te praat. Haar PA se toe sy is nie beskikbaar nie. Ek het toe vir haar gese dit is maar ‘n ou ding van hulle. Sy is al ondersoek, en sal my laat weet. Dit was 8:20 teen 9 :10 het hulle my nogsteeds nie terug gebel nie. So is ek weer op die foon baklei, baklei, nogmaals baklei. Dreig met die koerant oor hoe pateties hulle is. Dit is die tipe goed wat n mens teen die mure uit dryf. Hulle voel n veer en los jou regtig vir die dood. Sy belowe toe dat Dr May iemand sal stuur na Gary om te ondersoek wat daar aangaan. Gary se daar was ‘n man, maar hulle het tot dusver net bloed getrek niks verder nie. Die suster se die “vitals” lyk okay dan belsuit hulle eers of dit nodig is om die dokter te sien anders stuur hulle hom huistoe. So ons is weer “back to the drawing board”!! Gary se dit lyk of sy Pa nogsteeds vanaand daar gaan sit teen die tempo waarteen hulle werk. This hospital has been in the newspapers so may times, as well as on TV. People are dying because of gross incompetence. You have to experience it first hand to believe it. With my mom, I was totally shocked. I could not believe that nurses and most doctors do not care at all for their patients. They are only there to earn their salaries. Not only must the patients deal with the incompetence, but the wards stink of urine and the toilets are really disgusting. What can one do???? This is not right???? This is so frustrating because it does not really help to talk/plead with any of the staff at the hospital, not even management. Is this just to be accepted????
"Doctors" in Port Elizabeth, EC


Dent Doctor (Port Elizabeth)




Search in Port Elizabeth, EC classifieds! Click Here!